www.bybelkennis.co.za Blog
I never saw a useful Christian who is not a student of the Bible – D. L. Moody
Christelike vryheid volgens Martin Luther
A Christian man is the most free lord of all, and subject to none; a Christian man is the most dutiful servant of all, and subject to every one.
Martin Luther het ‘n brief aan Pous Leo X geskryf waarby hy ‘n verhandeling oor Christelike vryheid aangeheg het. Hierdie aanhaling kom uit daardie verhandeling. My onmiddellike reaksie was dat hierdie twee stellings mekaar weerspreek.
I have met the enemy and he is us – Walt Kelly.
Belofte of Werklikheid
G. Campbell Morgan preek in ‘n aftreeoord. Sy teks was Matteus 28:18 – 20: Aan My is alle mag gegee in die hemel en op aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En onthou: Ek is by julle al die dae tot die voleinding van die wêreld.
There can be nothing in the universe that fails to express, to incarnate the revelation of the thought of God – Abraham Kuyper.
Is kennis belangrik?
Ons kry nogal ‘n hele paar verse in die Bybel wat die waarde van kennis bevraagteken. Hier is ‘n paar voorbeelde:
- Baie wysheid stel hoë eise, wie kennis versamel, versamel smart (Prediker 1:18).
We should never be afraid to trust an unkown to a known God – Corrie Ten Boom
Selfbeheer is nie self beheer nie
Selfbeheer is ‘n Bybelse konsep. Diegene sonder selfbeheer pas Paulus se beskrywing: Die goeie wat ek wil doen, doen ek nie,maar die slegte wat ek nie wil doen nie, dit doen ek (Romeine 7:19). Uit ‘n Bybelse perspektief kan ons onsself nie beheer nie. Dit is wat Paulus in Romeine 7 sê: Ons wil doen wat ons weet ons behoort te doen, maar doen dit nie. Daarom roep hy uit: Ek, ellendige mens! Wie sal my van hierdie doodsbestaan verlos? Die self moet beheer word, maar ons moet elders kyk hiervoor.