Die Handelinge van die Apostels: Die apostels word weer vervolg ( deel 1; Hand 5:17-26) – Francois Malan
5:17 Verse 17-18 is een sin in Grieks, met hoofwerkwoorde ‘arresteer’ en in die tronk ‘gegooi.’ Die hoëpriester (Kajafas of Annas, vgl. die verwarring in Hand 4:6) en almal saam met hom (sy ondersteuners), naamlik die godsdienstige party van die...