www.bybelkennis.co.za Blog
3:11 Die geneesde man bly aan Petrus en Johannes vashou toe die hele volk stomgeslaan om hulle saamdrom in die pilaargang wat die Pilaargang van Salomo genoem word – almal wil nuuskierig hoor wat met hom gebeur het.Met die wonder...
Die volgende episode is die genesing van die verlamde man, wat die gedeelte tot Handelinge 4:22 inlei. Dit gaan eers oor sy genesing (3:1-10); dan oor Petrus se boodskap aan die mense in die tempel oor die genesing (3:11-26); en...
Vraag Katie vra: Ek jan nie onthou waar ek die vers in die bybel gelees het nie. “Die wat in my glo EN die wat die Vader my gee…..” Wie is die EN na wie Jesus verwys. Sal graag die...
2:42 Na die beskrywing van die Pinkstergebeure voeg Lukas belangrike sake in oor die lewe van die eerste gemeente. Bestendigheid is vir die geestelike lewe saam met Christus net so belangrik soos die begin daarvan (vgl. Joh 15:4 ‘Bly in...