www.bybelkennis.co.za Blog
Die Groot Geloofswoordeboek: Sinode, Ring, Kerkraad
Sinode (Konsilie) • Ring (Klassis) • Kerkraad
Dit is woorde wat gebruik word vir amptelike kerkvergaderings. “Konsilie” is die woord wat gebruik word vir die algemene vergaderings van kerke in die vroeë era na Christus, en ook tot vandag toe vir dié van die Katolieke Kerk.
Die Septuagint – Coen Slabber
Met die verspreiding van die Jode buite Palestina ontstaan daar ‘n probleem – daar ontwikkel ‘n geslag Jode wat nie meer Hebreeus kon lees of praat of verstaan nie. Die algemene spreektaal van destyds was Grieks. Die Jode in Egipte was Griekssprekend. Dit was duidelik dat ‘n Griekse vertaling dringend noodsaaklik was.
Die Groot Geloofswoordeboek: Seun van die mens
Seun van die mens
Daar is baie misverstand oor die titel “Seun van die mens” vir Jesus. Dit word dikwels teenoor “*Seun van God” gestel asof “Seun van God” ‘n hoogheidstitel vir Jesus is, en “Seun van die mens” ‘n titel van vernedering, asof “Seun van God” na sy Goddelikheid verwys, en “Seun van die mens” na sy menslikheid.
Meditasies en gebede uit Job se hart – deel 5 (slot) – Retha Pretorius
Op die trant wat in die vorige meditasies weergegee is, het Job se gesprekke met sy vriende verder verloop. So het dán Job en dán sy vriende om die beurt mekaar beskuldig en hulself verdedig.