www.bybelkennis.co.za Blog

Wie se oë is belangrik?

Wie se oë is belangrik? Aan die begin van hierdie finale siklus lees os die nou reeds bekende: die Israeliete het weer gedoen wat verkeerd was in die oë van die Here (rIGTERS 13:1) Die resultaat klink ook bekend: die Here...