www.bybelkennis.co.za Blog
Gal 1:11-24 (fokus 1:11-24) Paulus se lewe lees byna soos ‘n sepie. Hier is hierdie jong talentvolle jong man wat bo almal uitstyg (1:14). Ek kan my voorstel dat die Joodse leiers vir mekaar in die geheim gesê het dat...
Gal 1:1-10 (fokus 1:6-10) Moet ‘n mens almal glo wat deesdae met allerhande godsdienstige praatjies rondloop? Mense, ja, selfs teoloë, verskil so van mekaar dat ‘n mens nie meer weet wat om te glo en wat om te los nie....
Moet ek dit doen of nie? Jy het jou gewone aktiwiteite en nuwe versoeke. As jy ‘n verantwoordelike en goeie leier is, sal daar nog meer van jou gevra word. As mense sien hulle kan op jou staatmaak om die...
2 Kor 13:1-13 (fokus 13:1-10) Kyk ‘n slag deeglik na jou lewe (13:5). Is jou lewe soos jy dit graag wil hê? As jy “van buite af” ‘n paar knoppies kon druk om sekere dinge te verander, watter knoppies sou...