www.bybelkennis.co.za Blog
Die voorbeeld van Christus se nederigheid (Fil 2:5-11) Die pragtige loflied oor Christus se selfvernedering en opoffering van Homself en sy verhoging deur God, is diegrondbeginsel van ons geloof. Dit wys duidelik die verkeerde verhoudings onder die Filippense, en hoe...
2:3 ‘deur nie iets uit selfsug of ydelheid (te doen) nie, maar in nederigheid die een die ander hoër te ag as homself;’ Eenheid in die gemeente is onmoontlik as elkeen net vir homself lewe. Daarom beklemtoon Paulus in verse...
Christus se nederigheid as voorbeeld vir die gelowige se nederigheid (Fil 2:1-18) Oproep tot nederigheid teenoor mekaar (2:1-4), Christus se nederigheid en verhoging (2:5-11), oproep om Paulus te gehoorsaam (2:12-18). Oproep tot nederigheid teenoor mekaar (Fil 2:1-4) 2:1 Daarom, as...
Aansporing tot volharding en eensgesindheid 1:27 ‘Nog net dit: lewe saam met mekaar op ’n manier wat die evangelie van Christus waardig is,sodat òf ek kom en julle sien òf nie teenwoordig is nie, ek van julle omstandighede hoor dat...