www.bybelkennis.co.za Blog
Luk 10:1-24 (fokus 10:21-24) Wat is nou so moeilik aan die evangelie dat slim mense dit nie kan verstaan nie? Om dit nog moeiliker te maak – hoekom kan kinders dit verstaan en nie slim mense nie (10:21)? Die...
Luk 9:44-62 (fokus 9:49-50) Ons voel dikwels ongemaklik as mense die Here anders dien as ons. Wie is nou eintlik reg? Dit het die dissipels ook gepla (9:49-50). Omdat ons verhouding met die Here so persoonlik is en ons so...
Luk 9:18-43 (fokus 9:23-27) Dele in die Bybel soos 9:23-25 laat ons dink dat ons met ‘n twee-kleur-bril na die lewe moet kyk: die een kleur is ons dinge (dit is nou ons “aardse” bedrywighede soos ons ontspanning, werk, familie,...
Luk 8:49-9:17 (fokus 9:7-9) Ons moet nie wag dat dinge met ons gebeur nie; ons moet dit laat gebeur. As jy op jou stoel sit en sê: “Niks gebeur met my nie”, is dit juis omdat jy op die...