www.bybelkennis.co.za Blog
Mark 15:21-47 (fokus 15:21-32) Ons kan vinnig sê: “Waar is die Here?” as ons in gebed ons vraelysie ingedien het en Hy nie dadelik gee wat ons vra nie. Kyk wat gebeur aan die kruis (15:29-30). Mense stap verby...
Mark 14:66-15:20 (fokus 14:66-72) Een van die roerendste oomblikke in die Bybel kry ons nadat Petrus Jesus verraai het. Toe die haan kraai, lees ons, het hy uitgegaan en bitterlik gehuil (14:72). Ja, hy het gehuil en gehuil. Ek...
Party mense sê ons hoef ons nie oor die agterdeur te bekoomer nie-dit is God se probleem om die kerk vol te hou.Meeste mense glo dat as ons nie die agterdeur tomaak nie, gaan die keke leegloop. Ons bring...
Mark 14:43-65 (fokus 14:53-65) Jesus se dood is vol ironie. Hy word doodgemaak omdat Hy God glo belaster en beledig het – Hy het Homself mos God se Seun genoem (14:61-62). Intussen is Hy regtig God se Seun, die mense...