www.bybelkennis.co.za Blog
Hierdie verse beskryf in ‘n uitgebreide visioen die nuutheid wat die Here gaan gee. Dit skilder die toekoms van die getroue dienaars van die Here wat Hom as die middelpunt van hulle lewe maak, en nie van die rebelle teen...
Mark 1:29-2:12 (fokus 2:1-12) ‘Jesus vra hulle toe: “Wat is die maklikste om vir die lam man te sê: ‘God vergewe jou sonde’ of ‘Vat jou matras en loop?’ Om dit egter te laat gebeur is heeltemal ’n ander saak....
65:8 Die tweede uitspraak van die Here (‘So sê die Here’) verander skielik van ‘n veroordeling na ‘n versekering van verlossing: ‘soos nuwe wyn in druiwe gevind word en iemand sê: moenie dit verwoes nie (vgl. die titel van Ps...
Markus 1:1-28 (fokus 1:1-13) ‘Satan wou kyk of Hy Jesus iets kon laat doen waarvan God nie hou nie.’ (1:13) ‘n Engel van die Here verskyn eendag onverwags aan ‘n vroom man. “Skrik jy nie eers nie?” vra die...