www.bybelkennis.co.za Blog
Die Hebreeuse teks eindig hoofstuk 63 met vers 19a en begin 64:1 met 63:19b. Die Griekse vertaling, gevolg deur die tradisionele vertalings, begin egter hoofstuk 64:1 met die Hebreeuse 63:19b, en het daarom 12 verse in hoofstuk 64, teenoor die...
Mat 26:57-27:10 (fokus 26:57-68 ) ‘Hierdie keer het Jesus nie stilgebly nie: “Jy sê dit self. Maar dit is maar die begin! Julle sal dit van nou af self ook sien. Julle sal die Seun sien sit aan die regterhand...
Mat 26:17-56 (fokus 26:31-46) ‘My Vader, as daar nie vir My ’n uitweg is nie, laat dan gebeur wat moet gebeur!’ (26:42) Het God regtig Jesus liefgehad? Wie kan ooit daaraan twyfel? Eintlik behoort ‘n mens nie eers so...
Mat 25:31-46 (fokus 25:31-46) ‘Al hierdie mense wat so verkeerd lewe, sal gestraf word. En die hel sal nie speletjies wees nie en vir altyd duur. Maar die mense wat reg lewe, sal vir ewig saam met God leef!’ (25:46)...