God is Koning
The measure of our love for others can largely be determined by the frequency and earnestness of our prayers for them. —A.W. Pink God is Koning Dinge is maar deurmekaar. In die VSA het ons pas ‘n verkiesing gehad...

Dag 23: Van Woord tot Woord dieselfde Die Billy Graham Center for Evangelism het ‘n aantal leraars gekry om vir 25-dae stukkies te skryf vir Advent. Ons gaan oor die volgende 25 dae elke dag een van hierdie stukkies...
It’s so much easier to pray for a bore than to go and see one – C. S. Lewis Psalm 33(2) [Ek gaan dwarsdeur van die Nuwe Testament en Psalms. ‘n Direkte Vertaling van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika...
51:12 Die Here antwoord met ‘n dubbele ‘Ek’ om sy versekering te beklemtoon dat Hyself by hulle gaan optree: Ek, Ek is dit wat jou gaan troos (soos in vers 3 reeds belowe is), nie slegs my arm/mag, soos hulle...