www.bybelkennis.co.za Blog

Dag 1: Daar is brood in die huis

Dag 1: Daar is brood in die huis Die Billy Graham Center for Evangelism het ‘n aantal leraars gekry om vir 25-dae stukkies te skryf vir Advent. Ons gaan oor die volgende 25 dae elke dag een van hierdie stukkies...