www.bybelkennis.co.za Blog
14:12-20 Hier is ’n lang gedig wat nadink en feesvier oor die omwenteling in die geskiedenis. Die redes en gevolge van die val van die magsmisbruikers word met feesvreugde bedink deur die verdrukte gemeenskap van getroues. Hulle is getuies van...
“If you are going to walk with Jesus Christ, you are going to be opposed … In our days, to be a true Christian is really to become a scandal.” – George Whitefield Die toekoms van musiek in...
“What! Get to heaven on your own strength? Why, you might as well try to climb to the moon on a rope of sand!” George Whitefield Diversiteit moet onvermydelik wees Plaaslike gemeentes is nie gewoonlik bakens van diversiteit...
14:1-2 Omkeer, deernis en tuiskoms. 14:1 Die hoofstuk begin met ‘n ’maar!’ Die geweldige en harde aftakeling wat vir Babel in hoofstuk 13 voorsien is, het belangrike nagevolge vir die Joodse gemeenskappe in die Babiloniese ryk. Soos teenoor al sy...