www.bybelkennis.co.za Blog
Gelowiges juig (18:20) 18:20 Teenoor die drie groepe rouklaers se siening, staan die visie van Bo. Die herstel van die skepping vereis dat al die valse gode op hulle plek gesit word: ‘juig oor haar (oor Babilon)…’, Soos die hemel...
The purpose of the home is to be a place of refuge, grace, and productivity—not a platform for me to prove what a great homemaker I am. — Courtney Reissig Die konteks van apologetiek Kom ons kyk nader na...
In terms of Christian theology, the gospel is the glue between doctrine, experience, mission, and practice – Michael Bird ‘n Model om twyfel te hanteer In Johannes 20 lees ons hoe Jesus ‘n twyfelaar – Tomas – benader....
18:5-8 Die rede waarom die gelowiges uit Babilon moet vlug voordat die plae haar gaan tref, is Babilon se arrogante hoogmoed. Ten spyte van die ongelowiges se lyding onder die sonstrale wat die swere van hulle sonde laat oopbars en...