www.bybelkennis.co.za Blog
The Christian community as a community of love is not infinitely inclusive; those who reject Jesus are not and cannot be part of it – Richard Hays Hoe ontwikkel ek gewoontes? Veral sielkundiges het baie werk op hierdie...
17:12-14 Met die tien horings, wat tien konings voorstel, dui Openbaring hulle totaliteit en volledigheid aan. Die tien konings in hulle verbondenheid aan die dier verteenwoordig die totale aardse teenstand teen die Lam. Daarvoor stel die konings soos een man...
There is a danger that grace can become a topic we discuss rather than a power we experience. —Heath Lambert ‘n Goeie gewete is ‘n gewete om te geniet. Ons kyk nou na die vierde en laaste kenmerk van...
Experience immitates, the gospel enlightens; the gospel interprets, experience confirms – Peter Jensen. Wat is die voordele van heilige gewoontes? In ‘n vorige blog het ons na gewoontes in die algemeen en na Daniël as iemand wat heilige...