www.bybelkennis.co.za Blog
5:6 Johannes hoor van die leeu, maar hy sien ‘n Lam, soos een wat geslag is, staan (!). Tussen die troon en die vier lewende wesens en die ouderlinge staan die opgestane Lam. Openbaring gebruik ‘die Lam’ 28 maal (4×7)...
“A soul without a body is a ghost; a body without a soul is a corpse. The Gospel is addressed to living persons, soul and body, in all of their broken humanity and need for wholeness.” E. Stanley Jones ...
There will three effects of nearness to Jesus, all beginning with the letter h—humility, happiness, and holiness. Charles Spurgeon Hoe moet ons Die Handelinge van die Apostels verstaan? Ons gaan voort met Mel Lawrenz se blogs oor Understanding the...
Die visioen in hoofstuk 4 juig God toe as die Skepper en Alleenheerser van die wêreld. In hoofstuk 5 word God toegejuig as die Verlosser en Redder van die skepping. Drie maal sê Johannes: ‘Ek het gesien: 5:1,6,11 om ‘n...