www.bybelkennis.co.za Blog
Interessante Skrifgedeeltes Koop 1 Korintiers 6:20; 7:23; vgl ook Galasiers 3:13. “Julle is gekoop”. Paulus wend die woord “koop” hier figuurlik aan. Natuurlik is hier geensins sprake van enige geldtransaksie nie. In die Middeleeue is hierdie teks heeltemal verkeerd geïnterpreteer...
Had any other condition been better for you than the one you are in, Divine Love would have put you there. —C.H. Spurgeon God is heilig As ons van God se heiligheid praat assosieer ons dit feitlik altyd met...
Outside the church there is no salvation – Ciprianus Is wettisisme besig om jou vreugde in bediening dood te maak? Wettisisme maak die vreugde wat jy ondervind as jy ander dien, dood. Maar wat is wettisisme? Wettisisme gebeur...
‘n Leser vra: Wat is profetiese aksies? Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord. Profetiese aksies of handelinge hang in die algemeen saam met die optrede en uitsprake van profete. Dit kan dus help om eers ‘n paar algemene opmerkings te...