www.bybelkennis.co.za Blog
Die muntstelsel Aanvanklik is koop-en-verkoop op ‘n ruilhandelgrondslag gedoen. Dit is egter al gou besef dat dit meer gerieflik was om ‘n standaarditem te verruil wat weer op sy beurt vir iets anders verruil kon word. Dit is gedoen deur...
A materialistic world will not be won to Christ by a materialistic church. —David Platt Mites en gerugte: moeilik om uit te roei Sewentien jaar gelede publiseer ‘n geneesheer in die Verenigde Koninkryk ‘n studie waarin hy ‘n korrelasie...
The vocation of pastor has been replaced by the strategies of religious entrepreneurs with business plans. – Eugene Peterson Moenie die psalms vergeet nie Hoe kan ek ‘n disispel wees as my gemoedstoestand wissel van hoog na laag,...
Gewig In Hebreeus is die werkwoord “om te weeg” shakal, en daarom het die “sikkel” die basiese gewigseenheid geword. Absalom se hare het tweehonderd sikkels geweeg (2 Samuel 14:26). Volgens die syfers wat in Eksodus 38:25-26 gegee word, kan ons...