Goeie raad en nie goeie nuus nie
“Grace, like water, flows to the lowest part.” —Philip Yancey Goeie raad en nie goeie nuus nie Volgens N. T. Wright (Simply Good News) het die goeie nuus subtiel na goeie raad/advies verander – so moet jy leef;...

Susan vra: Kan iemand my asb sê waar dit in die Bybel staan dat dit verkeerd is om vir iemand borg te teken. Antwoord: Prof Hermie van Zyl antwoord: Die tekste wat gewoonlik hier ter sprake is, is Spreuke 6:1-5;...
“Without a heart transformed by the grace of Christ, we just continue to manage external and internal darkness.” —Matt Chandler Wat is nuus? [Ek maak veral van N. T. Wright se boek Simply Good News gebruik.] In sy...
“In the New Testament, grace means God’s love in action toward men who merited the opposite of love. Grace means God moving heaven and earth to save sinners who could not lift a finger to save themselves.” —J.I. Packer...