www.bybelkennis.co.za Blog
Gebedsverhoring (5:14-17) 5:14 Die sekerheid van ons saligheid (v13) gee vrymoedigheid teenoor God. In 2:28 is verwys na vrymoedigheid met die wederkoms; 4:17 op die oordeelsdag. Die hede is egter nie uitgesluit nie. Die vrymoedigheid wat ons nou reeds het...
“If you sweat in the study, you can relax in the pulpit.” H. B. Charles, jr Galasiërs: Die brief van genade In hierdie brief kry ons genade aan die begin (Genade en vrede vir julle … – 1:3)...
“Our preaching is not the reason the Word works. The Word is the reason our preaching works.” H. B. Charles, jr Die belang van leef in geloof vir toekomstige genade John Piper skryf hieroor en gebruik veral 2...
Ewige lewe met God (5:9-13) 5:9 ‘As ons die getuiernis van mense aanvaar – die getuienis van God is vir seker groter…’ hoër in status en gesag, omdat God volkome vertroubaar is. Daarom is elke mens verplig om dit aan...