www.bybelkennis.co.za Blog
To those whom he is a Father, the church must also be a mother – Calvyn
Hosanna
Hossana = red ons Here
En die wat voor loop en die wat volg, het uitgeroep en gesê: Hosanna! Geseënd is Hy wat kom in die Naam van die Here (Markus 11:9 – OAV en ook in Matteus 21:8 – 11 en Johannes 12:13). Ons kry die woord nie in die Lukas-evangelie nie, waarskynlik omdat Lukas se Griekse gehoor nie die betekenis van die Hebreeuse woord sou verstaan het nie. In baie kerktradisies maak hosanna deel uit van die lofprysing op Palmsondag (= die Sondag voor Pase waarop palmtakke gewy word ter herinnering aan Jesus se intog in Jerusalem).
“For the things we have to learn before we can do them, we learn by doing them.” ― Aristoteles, The Nicomachean Ethics
Roep jy ander om hulle te bekeer
Christene word nie alleen opgeroep om hulle te bekeer nie, maar word ook opgeroep om ander op te roep om hulle te bekeer. Dit is ‘n baie moeilike taak. Hoe benader ons iemand wat sonde doen op so ‘n manier dat hy homself sal verander? Hier is ‘n paar riglyne.
- ‘n Nederige benadering. Onthou ons is ook sondaars. Voor jy iemand oor sy sonde teregwys, moet ons onsself eers oor ons eie sonde teregwys.
Wat sê die Bybel oor verassing? – Francois Malan
Ben vra:
Ek wil graag weet of daar enige skrif verwysing is na die verassing van `n afgestorwene wat sê dit is verkeerd of geen probleem om iemand te veras nie.
Die getal sewe – Kobus Kok
Nadia vra:
Kan julle inligting vir my gee oor die nommer 7. My ma is oorlede die 7 van die 7de maand 2014. Die getal nr. 7 voel die heel tyd of dit n boodskap vir my is