Tagged: Gebruike en Gewoontes in die Bybel
Hiskia se tonnel Met ‘n flits en gepaste klere kan ‘n mens van die fontein Gihon deur die driekwart kilometer tonnel loop tot by die bad van Siloam. In die tonnel is ook die plek te sien waar die grawers...
Jerusalem Baie mense kry geleentheid om Jerusalem te besoek en staan altyd verruk om die ou Bybelse stad te sien. So baie van die Bybelse gebeure kry dan ‘n lokale raamwerk hoewel ‘n mens moet onthou dat dinge verander en...
Water vir Koning Dawid 2 Samuel 23:13-18. Dawid het dors geword en wou graag van die water uit die put in die poort van Betlehem drink, maar die Filistyne het die stad beset. Drie van sy manne het daarin geslaag...
Jerusalem in Herodes se tyd Die geskiedenis van Jerusalem tussen die Hasmoneërtyd en die tyd van Jesus is besonder tragies Die Hasmoneërs het heelwat onderlinge onenighede gehad. In hulle pogings om oral bondgenote teen mekaar te soek het hulle met...