Ewige Lewe? – Johann Voges
‘n Leser vra Ek wil graag weet wat spesifiek hierdie “gehoorsaamheid” behels in (Joh 3:36) Hy wat in die Seun glo, het die ewige lewe; maar hy wat die Seun ongehoorsaam is, sal die lewe nie sien nie, maar die...

“There comes a time when one must take a position that is neither safe, nor politic, nor popular, but he must take it because conscience tells him it is right.” – Martin Luther King, Jr.
Jesus is volmaak gehoorsaam vir ons
In Matteus 26 lees ons van Jesus in Getsemane. Ons lees dat Jesus bedroef en beangs was: Ek voel doodsbenoud. Hoekom is Hy so oorweldig? Hy moes die lydensbeker drink. Om die beker te drink in antieke tye is eintlik ‘n teken dat jou dood geregverdig is. Sokrates het die gifbeker gedrink. Jesus weet dat Hy tereggestel gaan word, maar Hy Hy weet dit sal meer as net die fisiese marteling en dood behels – Hy gaan ook die volle toorn van God ondervind. Wat is hierdie toorn van God? God se afwesigheid. Daarom roep Jesus aan die kruis uit: My God, my God, waarom het U My verlaat?
Ons sal nooit soortgelyke lyding ondervind nie. Help hierdie verhaal ons?