Is daar voorbeelde in die Bybel wat verhoor is? – Johann Voges
‘n Leser vra
Is daar voorbeelde in die Bybel van gebede wat verhoor is, in die ou en nuwe testament?TSSN
Antwoord
Dr Johan Voges antwoord
Oral in die Ou en Nuwe Testament kry ‘n mens voorbeelde van elke gebed wat gehoor en verhoor word … die dilemma is dat ek as bidder dink die Here het nie my gebed verhoor as Hy dit anders antwoord as wat ek dit wou gehad of verwag het nie.
Kyk gerus op ons webblad (https://www.bybelkennis.co.za/) hieroor … tik in by die soekfunksie ‘gebedsverhoring’ en jy sal die volgende artikels hieroor kry…
- Gebedsverhoring – Francois Malan (https://www.bybelkennis.co.za/gebedsverhoring/)
- Perspektief op gebed (30) – Die hartklop van gebed – Jan van der Watt (https://www.bybelkennis.co.za/perspektief-op-gebed-30-die-hartklop-van-gebed-jan-van-der-watt/)
- Die Biddende Hande deur Hermie van Zyl (https://www.bybelkennis.co.za/die-biddende-hande-_-hermie-van-zyl/)
- Herhaalde oproepe tot gebed – Hermie van Zyl (https://www.bybelkennis.co.za/herhaalde-oproepe-tot-gebed-hermie-van-zyl/)
- God se wil/my wil deur Hermie van Zyl (https://www.bybelkennis.co.za/god-se-wilmy-wil-hermie-van-zyl/) 6. Christelike vrymoedigheid en vertroue (1 Joh 5:14-21) – Francois Malan (https://www.bybelkennis.co.za/slot-christelike-vrymoedigheid-en-vertroue-514-21-francois-malan/)
Skrywer: Dr Johann Voges