Author: Coen Slabber

image_pdfimage_print

Spreuke: Wat is dwaasheid? (6)

Spreuke: Wat is dwaasheid? (6) Hulle is daarop uit om kwaad te doen, hulle wil gaan moord pleeg. ‘n Voël wat ‘n net sien wat vir hom gespan is, vlieg nie daarin vas nie, maar hierdie mense span vir hulleself...

Nuwejaarsvoornemens

Nuwejaarsvoornemens Elke nuwe jaar word ons vasgevang in ’n aantal goed bedoelde voornemens. Die skeptiese waarnemer wonder of alles die moeite werd is, is die neem van sulke voornemens enigsins toepaslik. Dit word tog van ons verwag om te alle...

Wat is dwaasheid (5)

Wat is dwaasheid (5) Gaan kyk na die mier, luiaard, kyk hoe hy werk, en leer by hom. Hy het nie ‘n leier nie, nie ‘n opsigter of regeerder nie, tog maak hy sy kosvoorraad reg in die somer, versamel...

Spreuke: Wat is dwaasheid (4)

Spreuke: Wat is dwaasheid (4) Dit is ‘n nikswerd mens, ‘n mens vol onreg, wat altyd reg is om te lieg, om te bedrieg deur met die oog te knik, met die voet te beduie, met die vingers tekens gee,...

image_pdfimage_print