Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Ansie vra: Het hoenders soos ons dit vandag ken voorgekom in die bybelse tyd? ‘n Wetenskaplike het ‘n terloopse opmerking op ‘n radioprogram gemaak dat daar nie hoenders was nie. – mbt haan wat gekraai het toe Petrus Jesus verloën...
Valerie vra: Waar staan dit in die bybel ons jaag die vyand in die see in Antwoord Prof Francois Malan antwoord: Ek is bevrees daar is nie so ’n teks in die Bybel nie. Jesus het eerder gesê: Julle moet...
Celeste vra My ma is die 21 ste Augustus 2017 oorlede op 69 jarige ouderdom. Sy was gesond en lus vir lewe. skielik word sy siek en binne ‘n maand sterf sy. Hoe verwerk jy dit?? Sy was my steunpilaar...
Leser vra Gebed onder moeilike omstndighede Ek het nie ‘n vraag nie, wil net dankie sê vir Die Boodskap-Vertaling, dit laat my die Woord beter verstaan. Verder, ek vra dringend gebed. My man is ‘n volslae alkoholis, ons is al...