Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Japie vra: Onderwerp: Joh.20:23 Boodskap Teks: Goeie more,wat bedoel Jesus met die woorde aan die dissipels. Baie dankie. ANTWOORD Prof Francois Malan antwoord: Joh 20:23 ‘As julle mense se sonde vergewe, is dit hulle vergewe; as julle dit van...
Jan vra: 11Kron 7: 13 en 14 sê: As ek die hemel toesluit, dat daar geen reën is nie, of as ek die sprinkaan beveel om die land af te eet, of as ek pes onder my volk stuur, en...
Jan vra: Ek is so 6 jaar na die tyd, maar ek het gister probeer vasstel wie dr Jurie van den Heever is wat Sondae aan ‘n program van RSG deelneem “Hoe verklaar jy dit?”. Kom ek af op ‘n...
Anna vra: In Johannes 20:17 sê Jesus dat Maria nie aan Hom mag vat nie. My vraag is: was Jesus “mens”? Wanneer kon hulle weer aan Hom vat? As hulle glad nie weer aan Hom kon vat nie, hoe het...