www.bybelkennis.co.za Blog
Vier geseëndes 6:20-23 (met vier verwerpings 6:22) en vier ellendiges wat korroleer met die geseëndes (6:24-31). Matteus 5:3-11 het 9 geseëndes en geen ellendiges hier nie, maar 7 ellendiges in Mat 23. 6:20 Matteus se saligsprekinge word in die derde...
Wat Is wysheid (12) Die wysheid kom eerste. Sorg dat jy wysheid bekom, gee alles wat jy het om insig te bekom. Slaan dit hoog aan, dan sal dit aan jou aansien gee. Dit sal jou ‘n man van betekenis...
Wat is wysheid? (11) Moenie ‘n weldaad weerhou van iemand aan wie dit toekom, terwyl dit in jou mag is om dit te bewys nie. Moenie vir iemand sê; “Gaan eers terug en kom môre weer, dan help ek jou,”...
6:12 Lukas gee nie aandag aan ’n presiese tydsaanduiding nie – hier begin hy slegs met : ‘op ’n keer.’ Met die groeiende vyandigheid teen Hom, veral van die Fariseërs, vertel Lukas dat Jesus nou moes besluit hoe Hy gaan...