www.bybelkennis.co.za Blog
Mense en Redding is ‘n reeks artikels geskryf deur Prof Jan van der Watt. Ons dank aan CUM vir die gebruik van hierdie materiaal. Jesus dien nie net as offer vir die sonde nie, maar as Hoëpriester is Hy ook...
Spreuke: Wat is dwaasheid? (2) Julle onkundiges, hoe lank gaan julle nog vashou aan julle onkunde, gaan die grootpraters hulle pratery geniet en die swape ‘n afkeer hê van kennis? (Spreuke 1:22). Hier word na drie soorte dwase in hierdie...
Is dit onlogies om te glo? Ateïste sê dat dit onlogies is om in God te glo te glo. Hierdie argument neem gewoonlik een van twee vorme aan: Alle filosofiese bewyse vir die bestaan van God is die inherente teenstelling....
Spreuke: wat is dwaasheid? (1) Dwaasheid is die teenoorgestelde van wysheid. Om te sê iemand is ‘n dwaas, is ‘n belediging. In Spreuke is ‘n dwaas iemand wat uit voeling met die werklikheid is en die lewe vir hom en...