www.bybelkennis.co.za Blog
Rom 10:1-21 (fokus 10:14-21) Die evangelie kan nie werk sonder jou nie. Jy is deel daarvan. En die rede is eenvoudig: Hoe kan mense in die Here glo as hulle nog nooit van Hom gehoor het nie? En hoe kan...
Rom 9:20-33 (fokus 9:20-33) ʼn Bekende teoloog het eendag opgemerk dat God seker lekker moet lag as Hy luister na ons gesprekke oor wat en wie Hy eintlik moet wees. Hy moet sy wenkbroue lig as hy ‘n mens hoor...
Hoe bring God herlewing? Rigters 3:7 fokus op wat die Israeliete doen – hulle vergeet die Here en aanbid afgode. Vanaf vers 8 neem God oor. Toe het die Here kwaad geword. Daar kom moeilikheid. Hy gee hulle oor in...
Rom 9:1-19 (fokus 9:1-13) Mense wonder baie keer waarom die Jode Jesus nie dadelik aangeneem het nie. Party het natuurlik, maar baie het nie. Paulus self kan dit ook nie mooi verstaan nie, soos hy aan die begin van hoofstuk...