www.bybelkennis.co.za Blog
Musiek Musiek het ‘n groot rol in godsdiens en in blote vermaak gespeel. Musikante was altyd beskikbaar. Reeds in Genesis 4:21 lees ons van Jubal wat die stamvader was van diegene wat op die lier en die fluit gespeel het....
A Christian should resemble a fruit tree with real fruit, not a Christmas tree with decorations tied on –John RW Stott Psalm 22 (3) [Ek gaan dwarsdeur van die Nuwe Testament en Psalms. ‘n Direkte Vertaling van die Bybelgenootskap...
‘n Leser vra: Ek het 4 jaar terug my man ontmoet nadat ek geskei het (was vir 6 jaar getroud), ons het ‘n jaar terug getrou, en ek gaan Sondae na sy kerk toe. Hulle is groepies mense wat bymekaar...
Skilderye en beeldhouwerk In die huise van welgestelde Grieke, Romeine en sommige ander volke is dikwels muurskilderye aangebring wat deur kunstenaars geverf is en tonele uit die geskiedenis, godsdiens of teater voorgestel het. Beeldhouwerk was veral gewild. Eksodus 20:4 en...