10 Plae -“Toevalige Natuurrampe”? – Johann Voges
‘n Leser vra
Het die artikel oor 10 plae gelees, met ‘n beloofde opvolg artikel oor hoekom sommige wetenskaplikes die plae as “toevallige” natuurrampe beskou. Kon egter nie die opvolg artikel kry nie. Ek is egter baie nuuskierig om te sien hoe kan God se vermoë om die natuur te beheer “wetenskaplik” verklaar word.
Dr Johann Voges Antwoord
Oor die verstaan en betekenis van die 10 plae destyds in Egipte stel ek voor dat jy die volgende artikels hieroor lees wat jou vrae daaroor sal antwoord…
As jy in ons webtuiste (www.bybelkennis.co.za) se soekfunksie intik “tien plae” sal jy die volgende artikels hieroor kry…
- Die Tien Plae (1) – Coen Slabber (https://www.bybelkennis.co.za/die-tien-plae-1/)
- Die Tien Plae (2) – Coen Slabber (https://www.bybelkennis.co.za/die-tien-plae-2/)
Ek dink hierdie volgende artikels mag jou verder help in die verstaan en verklaring van die 10 plae…
- Plae van Egipte – wikipedia (https://af.wikipedia.org/wiki/Plae_van_Egipte#:~:text=Die%20Plae%20van%20Egipte%2C%20ook,laat%2C%20om%20in%20die%20woestyn)
- 10 plae in Egipte – dr Hennie van Wyk (https://www.ssplus.co.za/bybelstudie/10Plae-boekie.pdf)
- Eksodus 6:27-7:25 – Egipte sal besef Ek is die Here deur die plae wat Ek stuur – Chris van Wyk (https://bybelskool.com/eksodus-627-725-egipte-sal-besef-ek-is-die-here-deur-die-plae-wat-ek-stuur/)
- Eksodus 10:1-27 – Die plae illustreer God se seën of straf vir dié wat Hom gehoorsaam of teenstaan – Chris van Wyk (https://bybelskool.com/eksodus-101-27-die-plae-illustreer-god-se-seen-of-straf-vir-die-wat-hom-gehoorsaam-of-teenstaan/)
- Plae – HL Bosman (https://ecke.co.za/plae/)
- The science behind the 10 plagues of Egypt – Live Science Staff (https://www.livescience.com/58638-science-of-the-10-plagues.html)
Skrywer: Dr Johann Voges