Boom van kennis, goed en kwaad – Francois Malan
Martiens vra: God die Vader het saam met Adam en Eva in die tuin gewandel, maar hulle mag nie van die boom van kennis goed en kwaad geëet het nie. Eva en Adam het toe van die boom se appels...
Martiens vra: God die Vader het saam met Adam en Eva in die tuin gewandel, maar hulle mag nie van die boom van kennis goed en kwaad geëet het nie. Eva en Adam het toe van die boom se appels...
22:35 Die gedeelte kom slegs in Lukas voor. Die aanwysings vir die toekomstige optrede van die gelowiges ná Jesus se hemelvaart begin met Jesus se vraag oor sy sending van die 12 en weer van die 72 dissipels se sending...
22:31 Die twee inleidende verse, 31-32, kom slegs in Lukas voor. Jesus waarsku Petrus met ’n dubbele aanspreking van sy naam Simon om die erns van die saak en die swakheid van die mens te beklemtoon (nie die ‘rots’naam wat...
Hier volg vier gesprekke van Jesus: 22:24-27 oor die rangstryd onder die dissipels, met 22:28-30 die belofte aan die twaalf, 22:31-34 die gesprek met Petrus, en 22:35-38 die moeilike tyd wat vir die dissipels voorlê. Lukas bied dit aan as...