Die Evangelie volgens Lukas: Die geseëndes en die ellendiges (Luk 6:20-26) – Francois Malan
Vier geseëndes 6:20-23 (met vier verwerpings 6:22) en vier ellendiges wat korroleer met die geseëndes (6:24-31). Matteus 5:3-11 het 9 geseëndes en geen ellendiges hier nie, maar 7 ellendiges in Mat 23. 6:20 Matteus se saligsprekinge word in die derde...