Category: Bybelse Temas en Sake
‘n Leser vra: My kinders 15 en 13 seun en dogter Ons lees deur Levitikus, al die offers Hoe verduidelijk ek die toepassing daarvan op ons hedendaagse lewe aan hulle? Antwoord Prof Herrie van Rooy antwoord: Die saak van die...
‘n Leser vra: In die begin het die Heilige Gees oor die donker waters gesweef; in Handelinge is die Heilige Gees oor die mens uitgestort. In die Nuwe Testament het die Heilige Gees soos n duif op Jesus gekom met...
Die See van Galilea Die See van Galilea lê in ‘n oop landstreek wat baie anders as in die tyd van die Nuwe Testament is. Toe was daar baie dorpe om die meer en die heuwels was bebos. Hier kan...
Nasaret Gaan ons wes van die See van Galilea, kom ons by Kana waar die water in wyn verander is. En suid van Kana is Nasaret, ‘n woelige en lawaaierige dorp. Dit word oorheers deur die Kerk van die Aankondiging....