Category: Bybelse Temas en Sake
Francois vra: Het die Israeliete enige perde en strydwaens gehad ; of dan hoekom nie? Toe hulle uit Egipte getrek het, het hulle baie goed geneem, waarom nie ook perde en strydwaens nie. Antwoord Prof Herrie van Rooy antwoord:...
Hoofstuk 38 bevat die lofsang van Hiskia (9-20), wat nie in 2 Konings 20 voorkom nie, maar is hier ingevoeg in die berig oor Hiskia se siekte in 2 Konings. Daarom is 31:21-22 ná die lofsang ‘n eienaardige herhaling van...
37:30 Die teken wat die Here vir Hiskia gee herinner daaraan dat die Here ook vir Agas ‘n teken gegee het (7:14-17). Hierdie teken lyk asof daar die jaar van die verwoesting geen landbou sal wees nie; die jaar daarna...
37:21-29 Die Here is God wat regeer en beskik ook oor die Assiriërs 37:21 Die gedig is die antwoord van die Here op Hiskia se gebed om verlossing, maar spreek eintlik die koning van Assirië, wat vir Sion met geweld...