Category: Bybelse Temas en Sake
Die visioen in hoofstuk 4 juig God toe as die Skepper en Alleenheerser van die wêreld. In hoofstuk 5 word God toegejuig as die Verlosser en Redder van die skepping. Drie maal sê Johannes: ‘Ek het gesien: 5:1,6,11 om ‘n...
4:4-11 Die kringe om die troon word in ‘n a-b-b-a patroon aangebied: a 4:4-6a ouderlinge b 4:6b-8a lewende wesens b 4:8b-9 lof van die lewende wesens a 4:10-11 lof van die ouderlinge Hoewel Johannes die ouderlinge eerste sien, vorm die...
Na die eerste visioen van die verheerlikste Christus in sy kerk (1:9-3:22), teken die volgende visioen God as die Skepper (4:1-11) en Verlosser (5:1-14). Hy sit op die troon in beheer van die geskiedenis, en in die volgende hoofstukke voltrek...
3:18 (i) Die gemeente met sy goud in die banke van die ryk stad, moet vir sy geestelike armoede goud wat in die vuur gelouter is by die Here koop om by God ryk te wees – 1 Petr....