www.bybelkennis.co.za Blog
The worst moment for an atheist is when he is genuinely thankful, but has nobody to thank – Dante Gabriel Rosetti
Ek gaan nie kerk toe nie
Thom Schultz (Why Nobody Wants to Go to Church Anymore) het vier herhalende temas gekry in hulle ondersoek waarom mense nie meer kerk toe gaan nie.
- Kerkmense oordeel my – 87% van Amerikaners sê dat Christene veroordelend is.
You have given so much to me. Give me one thing more – a grateful heart – George Herbert
Prys en Kritiek
Almal van ons hou daarvan om geprys te word; min van ons hou van kritiek. Moet ons ons aan alle prys en kritiek steur. J. D. Greear stel voor dat ons die volgende matriks moet oorweeg as ons terugvoering aan iemand moet gee. Dit bestaan uit vier kwadrante:
I have nerver met a man I could despair of after discerning what lies in me apart from the grace of God – Oswald Chambers
Watter soort leier moet ons kies?
1 Samuel 16 beskryf ‘n oorgangsfase – die agteruitgang van Saul as leier en die opkoms van Dawid. Dit is duidelik dat Saul as leier misluk het. Dit beteken nie dat Dawid die ideale leier is nie. Die Bybel skryf baie openlik oor al sy foute en tekortkominge.
Let your last things be all thanks – W. H Auden
Ons kry swaar
Ons kry swaar – finansieel, geweld … Waar gaan alles eindig? Bob Buford het vir ‘n groep van sy vriende gevra: Hou die huidige ekonomiese onsekerheid enige voordele vir die koninkryk van God in? Hulle identifiseer vier maniere waarop swaarkry ons beter kan maak: