Algemene foute wat ons maak (4)
As by the grace of God we are what we are, so by his grace it is we are not what we are not. —Francis Burkitt
Algemene foute wat ons maak (4)
Ek gaan onder andere van Dave Craft se Mistakes Leaders Make (2012) gebruik maak.
Ons gaan nou verder met die probleem as vergelyking met ander my tevredenheid vervang.
Wie gee jou miskien die reg om te dink jy is beter as iemand anders? Het jy miskien iets wat jy nie van die Here af gekry het nie? Nou ja, as jy alles van Hom af gekry het, waarom gaan jy so te kere asof dit jy self is wat so goed is (1 Korintiërs 4:7 – Die Boodskap).