www.bybelkennis.co.za Blog
Pray for revival? Yes, go on, but do not try to create it, do not attempt to produce it; it is only given by Christ himself. The last church to be visited by a revival is the church trying to make it. – Dr Martyn Lloyd-Jones
Is jy deel van ‘n ongesonde gemeente?
Daar is nie so iets soos ‘n volmaakte gemeente nie. Daar sal nooit ‘n volmaakte gemeente wees nie, want die mense in die gemeente is nie volmaak nie. Al wat volmaak in die gemeente is, is die boodskap en suiwerheid van die evangelie. Daar is wel gesonde en ongesonde gemeentes. Daar is vyf tekens wat daarop mag dui dat jy deel van ‘n ongesonde gemeente is.
Mercy is something we extend, not just something we intend. —George Grant
Ek word alreeds as drankoffer uitgegiet.
Marcellus was ‘n hoofman oor honderd in die Romeinse Ryk. Hy was pas bekeerd – ‘n jong gelowige. In 298 nC staan hy voor ‘n keuse: Moet hy as Christen die keiser se verjaardag vier? So ‘n verjaardagviering het ingesluit aanbidding van die keiser en die bring van offers aan die gode. Hy besluit dat hy dit nie gaan doen nie, want “ek dien Jesus Christus die ewige Koning.” Hy word in die tronk gegooi en later tereggestel.
Don’t judge men’s wealth or godliness by their Sunday appearance. -Benjamin Franklin.
Rick Warren en selfmoord
Op 5 April 2013 pleeg Rick Warren se seun na ‘n jarelange stryd met depressie selfmoord. Op 27 Julie 2013 keer Rick Warren vir die eerste keer terug om te preek. Bygestaan deur sy vrou bring hy ‘n boodskap: How to get through what you’re going through.
Laws too gentle are seldom obeyed; too severe, seldom executed. -Benjamin Franklin
Kry die gemeenskap betrokke
Toe die mense hoor wat Filippus verkondig en die wonders sien wat hy doen, het hulle aandagtig na sy prediking geluister … Daar was groot blydskap in daardie stad (Handelinge 8:6 – 8).
Is daar groot blydskap in ons stede as gevolg van die kerk se teenwoordigheid daar? As ons baie eerlik wil wees, sal ons moet sê: Nee. Hoe kan ons gemeentes ons stede seën? Hoe kan ons God se liefde vir hulle demonstreer? Hoe kan ons genesing bring na waar dit die meeste benodig word?