Levitikus: Moet ons die boek nog lees? (6)
With a Saviour less than divine you have a religion less than saving. —C.H. Spurgeon
With a Saviour less than divine you have a religion less than saving. —C.H. Spurgeon
If an unholy man were to get to heaven, he would feel like a hog in a flower garden. —Rowland Hill
Levitikus: Moet ons die boek nog lees? (5)
In die vorige blog het ons na die inhoud van die Ou Testamentiese wette gekyk. Die vraag nou is: Hoekom onderhou ons nie al die wette nie?
If an unholy man were to get to heaven, he would feel like a hog in a flower garden. —Rowland Hill
Levitikus: Moet ons die boek nog lees? (4)
In die vorige blog het ons na die inhoud van die Ou Testamentiese wette gekyk. Die vraag nou is: Hoekom onderhou ons nie al die wette nie?
Humility makes a man richer than other men, and it makes a man judge himself the poorest among men. —Thomas Brooks
Levitikus: Moet ons die boek nog lees? (3)
In die vorige blog het ons gekyk na hoekom die Ou Testamentiese wette daar is. Ons gaan nou verder met ‘n volgende vraag: Die Ou Testamentiese wet: Wat kry ons daarin?
Elke samelewing volg verskillende tipes wette – grondwetlik, krimineel, siviel, ens. Dit geld ook vir Israel in die Ou Testament. Daar is ‘n ou tradisie wat die Ou Testamentiese wette in drie kategorieë verdeel: moreel, siviel en seremonieel. Nou sê mense dat hulle net die morele wet hoef te gehoorsaam – die ander kan hulle maar ignoreer.