www.bybelkennis.co.za Blog
God does not ask if we are able. God asks if we are available – Baie verskille mense het variasies op hierdie spreekwoord geskryf.
Hoe lyk ‘n evangelie-gesentreerde gemeente?
Hoe lyk so ‘n gemeente?
- Prediking van die evangelie is die hoogste prioriteit. Die evangelie is nuus: dit gaan oor wat God reeds vir ons gedoen het.
The entrance exam for Christianity is admitting you are a failure – J. R. Briggs
Wat is die regte manier om vir God te werk?
Jesus verwag dat sy volgelinge aktief in sy koninkryk sal werk. Verlossing beteken nie dat ek iets vir God doen nie; verlossing beteken dat ek weet wat God vir my gedoen het.
Wat is ek veronderstel om vir God te doen? Waar begin ek?
When I rise up, let me rise up joyful like a bird.
When I fall let me fall without regret like a leaf.
Wendell Berry.
Hoe reageer ek as God nie optree nie?
Hoe reageer ek as God nie optree nie? As Hy nie my gebede antwoord nie?
- Hou aan vra. God gee sekere dinge net as ons aanhou vra.
To follow the teachings of our Lord Jesus Christ and to walk in his footsteps – Franciskus van Assisi se “primitiewe reël.”
Bybelse beginsels oor geld
In die Bybel kry ons ten minste ses beginsels oor geld. As ons slegs een van hierdie beginsels aanvaar, is ons nie in balans nie – al ses moet aanvaar word.
- God gee aan sommiges in oormaat sodat hulle met diegene wat minder het, kan deel.