www.bybelkennis.co.za Blog

milanie_boeke_advertensie

Laat sy Liefde jou Lei: Koester jou vriendskappe

Laat sy Liefde jou Lei: Koester jou vriendskappe – Milanie Vosloo

Vriende kan mekaar verwoes. Daar kan ook ‘n vriend wees vir wie jy liewer is as vir jou eie broer. Spreuke 18:24

Navorsing het bewys dat vroue ‘n sekere goedvoel-hormoon afskei wanneer hulle tussen ander vertroueling-vriendinne is. Klaarblyklik vryf ons letterlik positiewe energie op mekaar af wanneer ons weet dat ons tussen opregte vriendinne is.

‘n Sabbatsreis

‘n Sabbatsreis – Coen Slabber

[Ons het reeds in vorige artikels na die Sabbat in die Ou en Nuwe Testamente gekyk.]

Volgens HAT is ‘n sabbatsreis “’n kort reisie.” Maar waar kom die woord vandaan?