www.bybelkennis.co.za Blog
Hester vra: Waar in Genesis het God spyt gekry omdat hy die mens gemaak het? Antwoord Prof Francois Malan antwoord: Genesis 6 vers 5-8: Toe die HERE sien dat die boosheid van die mens op aarde groot is, en dat...
Lourens vra: Na aanleiding van Luk 19:17 i) is daar vlakke van beloning in die hemel of pyninging in die hel op grond van ’n mens se gedrag hier op aarde. ii) Is daar groot en klein sondes wat beteken...
Martie vra: Ek het onlangs die argument gehoor dat daar nerens in die Bybel staan dat na Jesus se kruisdood, ons nog ons sondes moet bely nie, want Jesus het reeds vir dit aan die kruis gesterf. Is dit so...
Fanie vra: Waar in die Ou of Nuwe Testament kan ek lees van die vloek van Noag oor Gam? 2. Waar lees ek van die kroonlose gedrog in die Skrifte? Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord; Ons lees van Gam...