www.bybelkennis.co.za Blog

stephan_joubert

Dr Stephan Joubert

Dr Stephan Joubert Stephan Joubert dien al vir meer as ‘n dekade as ‘n professor in Nuwe Testament studies by die Universiteit van Pretoria. Hy het al meer as 40 akademiese navorsingspublikasies, 10 artikels vir publikasie in internasionale akademiese werke,...

Skepping: God het alles gemaak

Skepping: God het alles gemaak

Mense wonder waar alles vandaan kom, want dit moes iewers begin het. Wel, daar is ʼn God wat alles gemaak het. Al sou ʼn mens in die “Big Bang” glo, of dat die aarde oor miljoene jare ontwikkel het, die feit bly steeds, God staan agter alles. Hy is die oorsaak van dit wat ons rondom ons sien.