www.bybelkennis.co.za Blog
Wat is Kersfees? Kersfees vandag is basies twee feesvierings – ‘n sekulêre en ‘n godsdienstige vakansiedag. In baie van die feesvierings word Christus nie eers vermeld nie. Dit word ‘n verjaardag vir die familie, vir gee en vir vrede...
Wayne vra: Ek het ‘n paar vrae wat handel oor die sogenaamde bevrydingsbediening wat deur so baie Pinksterkerke verkondig word: Ek het heelwat boeke oor die onderwerp gelees maar ek sukkel om tekste in die Woord van God te vind...
1 Pet 4:1-11 (fokus 4:7-11) ‘n Les wat die lewe ons keer op keer leer is dat jy nie liefde kan forseer nie. Tog vra die Here oor en oor van ons om mekaar lief te hê. Dit is omdat...
Redes om die Drie-eenheid te bestudeer Dit is moeilik om die Drie-eenheid te verstaan en nog moeiliker om aan ander te verduidelik. Daarom is ons geneig om min tyd te spandeer om daaroor te dink en te praat. Ons glo...