www.bybelkennis.co.za Blog
1 Kor 4:8-21 (fokus 4:8-21) Die verskil tussen ‘n verstandige mens en ‘n windbol is dat ‘n verstandige mens sy beperkinge en grense ken. Een van die grootste flaters wat ‘n mens in die Bybelse tyd kon maak was juis...
Om meer soos Jesus te word Elke kind van God wil meer soos Jesus word. Deur God se genade kan dit gebeur. Hierdie proses staan as heiligmaking bekend. Maar nou – julle is vrygemaak van die sonde en in...
1 Kor 3:16-4:7 (fokus 4:1-7) Daar is ‘n uitdrukking: “Die Here sal dit vir my gee, as ek hard werk”. ‘n Ander uitdrukking sê weer: “Bid asof jy nie gewerk het nie en werk asof jy nie gebid het nie”....
1 Kor 3:1-15 (fokus 3:1-9) Christenskap is ‘n spanspel. Daarom kan ‘n Christen nooit godsdiens alleen in sy eie klein hoekie speel nie. God het vir jou ‘n plekkie in sy span. Daar wil Hy hê moet jy jou hart...