www.bybelkennis.co.za Blog
Hand 25:13-26:32 (fokus 26:24-32) Dit is lekker om Paulus hier dop te hou. Hy is in die tronk en het baie moeilikheid, maar nogtans is daar aan sy entoesiasme vir die evangelie geen keer nie. Hy kyk nie in sy...
Die evangelie is waar. Loop nou so. As iemand se bene misvorm is, kan jy nie vir hom video’s wys oor mense wat loop en dink hy sal loop nie. Jy moet eers dit wat gebreek is, moet regmaak. ...
Hand 24:10-25:12 (fokus 24:10-21) In 24:14-15 en 25 lees ons dat iets Paulus gedryf het. As hy kans gekry het, het hy daaroor gepraat. Elke gelowige het ʼn toekoms, het hy gesê. Jesus gaan weer kom om ons uit die...
Jou ‘WAT’ is nie so belangrik soos jou ‘HOEKOM” NIE Andy Stanley sê dat ons altyd bekommerd is oor die “wat” in ons lewens. Ons dink aan ons einddoel en die proses om daar uit te kom. Andy Stanley sê...