www.bybelkennis.co.za Blog
Dwarsdeur die boek Jesaja gaan dit om die Here. Hier praat Hy self en eis dat almal tot ‘n vergelyk met Hom moet kom. Daar is twee moontlikhede: oordeel of versekering. Albei verwys na die Here se alleenheerskappy wat op...
Mat 27:57-28:20 (fokus 28:16-20) ‘Ek wil hê julle moet iets vir My doen: die wêreld is nou julle sendingveld. Gaan oral na almal toe en daag hulle uit om My sonder enige voorwaarde of verskonings te volg.’ (28:19) ‘n...
64:8 ‘Maar nou, Here, U is ons Vader! Ons is die (rooi) klei en U is besig om ons te vorm; ons is almal die werk van U hand (die Dooie See Manuskripte lees: hande).’ Alles wat gesê is oor...
Mat 27:11-56 (fokus 27:11-26) ‘Pilatus vra: “Wat moet ek dan met Jesus, wat Christus genoem word, doen?” “Kruis toe met Hom!” skreeu die skare soos een man. Pilatus vra: “Vir wat is julle so kwaad vir hom? Wat het hy...